Beautiful Feet Ministries is geregistreer as ‘n NPO artikel 21 bediening.
Besoek ook gerus ons byeenkomste in Pietersburg. Ons dienste begin om 8:30. Kyk gerus die video om uit te vind hoe om by ons byeenkomste uit te kom. Skakel gerus vir Wilma Els vir meer inligting: 061 452 9984