OOSKAAP – MIDDELBURG – AGS
Plek: AGS LUX DEI
Datum: 3 Julie
Sondag-oggend 9:30
Adres: 43 Kruger Straat
Vir meer info: Carina 076 189 8034
BLOEMFONTEIN, PROFESIE AKTUEEL EINDTYD LESINGS
Datum: 16 Julie
Tyd: Vanaf 9:00am tot 17:00 daar sal 3 of 4 sessies. Kerrie & rys is beskikbaar teen R60. Bespreek vooraf met Charl
Adres: Buffalo Live Venue Bloemfontein
Plot 23, Kellys View, Bloemfontein
Charl: 082 092 0990
PARYS – EINDTYD LESINGS
Datum: 23 Julie
24 Julie Sondag-oggend diens 10:00
Adres: Vintage Yard Wedding Venue
Tyd: Saterdag die hele dag
Kontak: Lilly 082 411 6865
NEWCASTLE – TENT KONFERENSIE
Datum: 23 – 25 September
Adres: Snips 37 Jooste Rd, Airport Industrial, Newcastle
Tyd: Kontak Pastoor Roelf vir program
Kontak: Pastoor Roelf Galvin 079 898 8604
HARRISMITH (Swinburne) – SPESIALE DIENSTE
Plek: Swinburne Veiling Saal
Datum: 13 & 14 Augustus
Tyd: Saterdag-oggend begin ons om10:00 en sal ongeveer 18:00 klaar wees
Sondag-oggend 9:30 am
Adres: Swinburne Veilingkraal Saal
Vir meer info kontak: Liezel 076 629 5213
ALBERTINA, NABY MOSSELBAAI, AGS
Plek: AGS
Ek wag nog vir meer info, maar sal opdateer sodra ek inligting het
Kontak: 072 345 2949