bank BESONDERHEDE

Want: Elkeen wat die Naam van die Here aanroep, sal gered word. Hoe kan hulle Hom dan aanroep in wie hulle nie geglo het nie? En hoe kan hulle in Hom glo van wie hulle nie gehoor het nie? En hoe kan hulle hoor sonder een wat preek? En hoe kan hulle preek as hulle nie gestuur word nie? Soos geskrywe is: Hoe lieflik is die voete van die wat die evangelie van vrede verkondig, van die wat die evangelie van die goeie verkondig!
 Rom10:13 -15

Deur u finansiële ondersteuning, help u ons, stuur u ons! Dankie

bfm BANKBESONDERHEDE

Beautiful Feet Ministries is geregistreer as ‘n NPO artikel 21 bediening. 

Beautiful Feet Ministries
Rekening nommer: 62785725618
Tak kode: 260226/PLATINUM PARK
Current / Tjek Rekening
Swift Code: FIRNZAJJ
FNB