ministries Horahyos

Copyright © 2011 Beautiful Feet Ministries.  

... As it is written, how beautiful are the feet of

those who bring good news

~  Romans 10:15 ~

...PROPHETIC EVANGELISM... Partnering with BFM Banking Details Israel Toer 2018 Nooi vir Deon

Hierdie dvd reeks handel oor eindtyd gebeure wat die volgende onderwerpe insluit:


Tekens van die Tye, Afvalligheid van die Laaste dae, Herstel van die 3de Tempel, Wegraping verduidelik deur Griekse teks, Die 7 Seëls, Die 7 Basuine, Die 7 Skale, Die bruid & vrou van Christus, Die wittroon oordeel & regterstoel van Christus, Die Hemel en Die Hel, Bonus:  Musiekvideo’s DVD


Ons glo dat hierdie boodskap van “ESKATOLOGIE” u sal help om te groei in die HERE.

ESKATOLOGIE - TOEKOMSLEER

Om te bestel SMS die woord "ES" na 083 298 2035 en u sal ‘n sms terug ontvang met die nodige inligting

NOTHING BUT THE BLOOD

1.    As Hy jou aanraak - Into Thy presence

2.    Nothing but the Blood

3.    How great is our God

4.    Ek wil die Here loof

5.    Hy’s die Liefling - Hy leef, Hy’t opgestaan

6.    U is hoog en verhewe

7.    Sweep over my soul

8.    Nearer my God to Thee

9.    Just as I am

10.  Come Holy Spirit

11.  Keurspel:  It’s coming down, Send a new touch, At the cross, Kom alle volke, Sy Bloed

12.  Instrumental

VALENTYNSDAG - DIE OORSPRONG EN BETEKENIS DAARVAN

Onderwerpe wat bespreek word op hierdie dvd is:


KRAG EN HEERLIKHEID - 14 DVD REEKS (36 PREKE)

Die Salwing van die Heilige Gees wat op elke boodskap van hierdie 14 dvd reeks rus sal u lewe verseker transformeer.  Hierdie is ‘n kombinasie van evangelisasie boodskappe en leeringe vanuit God se Woord wat in verskillende kerke opgeneem was asook uit die BFM Aanbidding Sentrum.  Ook sluit hierdie reeks Kruiskyk onderhoude met verskillende mense in asook evangelisasie boodskappe van ander predikers.  Onderwerpe in hierdie reeks sluit in:  * Altaar herstellers * Onder die besembos * Jou redelike godsdiens * Roelf Galvin – Josef se kleed * Monty Eloff–Doping van die Heilige Gees * God se gunstige tyd * Jimmy Abbotte–Die kampioen binne jou * Jou fokus * Geloof & die tong * Begeertes *  Sleutels vir die huwelik * Seksuele gebondenheid * Petrus wat na JESUS swem * Vergifnis * Kruiskyk onderhoud: Jimmy Abbotte * Kruiskyk onderhoud: Lourens Groenewald, Johnny Frazier, Natsha Allers, Louis Cordier * Heiligmaking * ‘n Ware dissipel en nog vele meer

NEXT

In hierdie dvd sal u leer:


  1. Wat sê die Bybel oor lyksverassing vs om die lyk te begrawe
  2. Die positiewe aspek van verassing
  3. Hoe word lyke veras en wat gebeur tydens die verasings proses
  4. Moderne maniere om die as te hou
  5. Die effek wat as in die geestelike realim uitvoer en weer manifisteer in die natuurlike wanneer as gehou word
VERASSING - WAT Sê DIE BYBEL DAARVANNEW CD - TE WEES SOOS JESUS

*  Keurspel:  Dit laat my so lekker sing, Daar’s verlange in my hart, Daar is krag, Ons gaan juig, Dit borrel, Weet jy nie?  *  Al die lof en al die eer  *  Ek hoor die waterstrome val  * Bring dit my nader?  *  Ek weet die Here maak ‘n weg, Die Here is my Herder  *  Hulle noem Hom  *  Te wees soos Jesus  *  Juig al wat leef  *  Doen slegs U wil  *  Vir Jesus het ek lief  *  Jesus gee krag  *  U is waardig  *  Dit roer my siel

Om te bestel SMS die woord "TE WEES" na 083 298 2035 en u sal ‘n sms terug ontvang met die nodige inligting

Om te bestel SMS die woord "NBB" na 083 298 2035 en u sal ‘n sms terug ontvang met die nodige inligting

Om te bestel SMS die woord "VALENTYNSDAG" na 083 298 2035 en u sal ‘n sms terug ontvang met die nodige inligting

Om te bestel SMS die woord "VERASSING" na 083 298 2035 en u sal ‘n sms terug ontvang met die nodige inligting

Om te bestel SMS die woord "KRAG” na 083 298 2035 en u sal ‘n sms terug ontvang met die nodige inligting

Hierdie dvd reeks handel oor eindtyd gebeure wat die volgende onderwerpe insluit:


Tekens van die Tye, Afvalligheid van die Laaste dae, Herstel van die 3de Tempel, Wegraping verduidelik deur Griekse teks, Die 7 Seëls, Die 7 Basuine, Die 7 Skale, Die bruid & vrou van Christus, Die wittroon oordeel & regterstoel van Christus, Die Hemel en Die Hel, Bonus:  Musiekvideo’s DVD


Wanneer u met BFM hande vat en ‘n vennoot word gee ons u hierdie DVD GRATIS uit dankbaarheid.


Kliek hier om n vennoot te word

Om ‘n Vennoot te word SMS "Vennoot" na 083 298 2035 of …

BFM VENNOOT - GRATIS DVD REEKS R170,00  (‘n Eenmalige bedrag van  R100,00 Couriergeld kan by u  totale bestelling gevoeg word) R100,00  (‘n Eenmalige bedrag van  R100,00 Couriergeld kan by u  totale bestelling gevoeg word) R100,00  (‘n Eenmalige bedrag van  R100,00 Couriergeld kan by u  totale bestelling gevoeg word) R70,00  (‘n Eenmalige bedrag van  R100,00 Couriergeld kan by u  totale bestelling gevoeg word) R70,00  (‘n Eenmalige bedrag van  R100,00 Couriergeld kan by u  totale bestelling gevoeg word) R250,00  (‘n Eenmalige bedrag van  R100,00 Couriergeld kan by u  totale bestelling gevoeg word)